Hoekom moet jy KuriAmé se Teenveroudering Aalwyn-Velsorgreeks Kies?

Die aalwyn (aloe ferox) of bitter aalwyn is ‘n tipe aalwyn plant wat natuurlik in Suider-Afrika voorkom. In Latyn beteken aloe “geweldig”, ‘n baie gepaste naam inderdaad. Die aalwyn bevat tot 20 keer meer bitter sap (anthraquinone) as sy neef aloe vera.

Aalwyn jel is ryk aan glikoproteïene, wat bewys is om antivirale, antiswam, anti-inflammatoriese en antibakteriese eienskappe te bevat sowel as hoë antioksidantvlakke.

Die kragtige antioksidant eienskappe word direk gekoppel met die vertraging van die verouderingsproses (fyn lyne en plooie), vlek en aknee vermindering, ens.

Die antwoord lê opgesluit in die aalwyn

Aalwyn voordele vir die VEL

Aalwyn voorkom tekens van veroudering
Aalwyn bevog die vel
Aalwyn verminder aknee en help om vlekke te lig
Aalwyn help met sonbrand en verminder bronsing
Aalwyn genees eksterne wonde en insekbyte

Aalwyn voordele vir HARE

Aalwyn bevorder haargroei
Aalwyn verminder skilfers
Aalwyn behou die pH balans van die kopvel
Aalwyn kondisioneer hare

Aalwyn voordele vir die GESONDHEID

Aalwyn verminder inflammasie
Aalwyn verlig sooibrand en refluks
Aalwyn verlaag cholesterol en reguleer bloedsuiker
Aalwyn hou tande en tandvleis gesond
Aalwyn bou immuniteit
Aalwyn verlaag ’n persoon se risiko vir kanker