Energise Uplift Regenerate

Aloe Plasm+ is ‘n kern stap in die KuriAmé Way en ‘n noodsaaklike sleutel om die voordele wat in die
produkreeks opgesluit lê, te ontgun. Dié gevorderde gesig gel dien as ‘n natuurlike botulinum toksien (botoks)
wat diep binne die lae van die vel infiltreer en die vel se vermoë om aktiewe teenveroudering bestanddele te
absorbeer, verhoog. Dit bevat natuurlike aalwynsap, asook ‘n wetenskaplike formulering van
gevorderde vel-verrykkende bestanddele, soos Hydrolite® 5. Dié bestanddele het verfrisde, opgewekte vel tot
gevolg. Aloe Plasm+ is gegeur met ‘n tikkie natuurlike roosolie.