Purify Refresh Revive

Amé Cleanse is ‘n eektiewe sagte gesigreinigingsroom spesiaal geformuleer vir volwasse/droë vel. Amé Cleanse bevat natuurlike aalwynsap, asook ‘n wetenskaplike formulering van gevorderde vel-verrykende bestanddele, soos Hydrolite® 5. Onsuiwerhede, dooie selle en grimering word sagkuns van die oppervlak weg gewas sonder om enige natuurlike olies te verwyder. Die gevolg is skoon en verfrisde vel wat glad en sysag voel. Amé Cleanse is liggies gegeur met natuurlike roosolie.