Anti-Aging Re-animator

Rejuvi Serum is ‘n uniek geformuleerde teenveroudering-serum wat die voorkoms van jou vel vernuwe, sagter,
gladder en meer soepel as voorheen sal laat. Rejuvi Serum bevat natuurlike aalwynsap, asook ‘n
wetenskaplike formulering van gevorderde vel-verrykende bestanddele, soos Hydrolite® 5. Dit help nie net die
tekens van veroudering in hul spore stuit nie, maar hou ook jou vel vogtig vir veel langer. Aktiewe
teenveroudering bestanddele binne Rejuvi Serum verseker dieper deurdringing van die vel om die voorkoms
van ouderdomsvlekke te verminder en te help verhoed dat hiperpigmentasie vorm. Met net ‘n tikkie natuurlike
roosolie as geurmiddel sal Rejuvi Serum jou vel skoon en vars laat ruik.