Reset Restore Protect

Toning Elixir bevat aktiewe bestanddele wat na reiniging jou sweetgaatjies eektief sal saamtrek. Dié bestanddele sluit in natuurlike aalwynsap, asook ‘n wetenskaplike formulering van gevorderde vel-verrykende bestanddele soos Hydrolite® 5. Toning Elixir verwyder enige oortollige onsuiwerhede vanaf die vel se oppervlak, sluit porieë en absorbeer oortollige olie. Die gevolg is herstelde, beskermde vel. Toning Elixir is met’n tikkie natuurlike roosolie gegeur vir ’n vars, skoon reuk.