Bevorder jou velgesondheid

KuriAmé is ‘n nuwe, eg Suid-Afrikaanse, velsorgreeks wat al op almal se lippe is. Die persone wat KuriAme gebruik, beleef ongelooflike resultate in ‘n baie kort tydperk. Lesers kan gerus na getuienisse en video’s kyk hier onder.

Wat maak KuriAmé so uniek en anders?
Die KuriAmé-reeks het as basis ons land se eie aalwyn en word verryk met merkwaardige aktiewe bestanddele soos Matrixyl3000, Energen, Tritisol, Liquorice-ekstrak, om maar ‘n paar te noem. Velsorgprodukte kan nadelig wees vir jou velgesondheid as gevolg van preserveermiddels, kleurmiddels en geurmiddels. KuriAmé bevat GEEN PRESERVEERMIDDELS en geen kleurmiddels nie en is baie liggies gegeur met natuurlike roosolie. Die reeks is baie veilig, dis vir alle velkondisies en is ook hipo-allergenies.

Van watter ouderdom kan ek KuriAmé begin gebruik?
Hoe vroëer, hoe beter. Oud en jonk word daagliks blootgestel aan die omgewing en al die faktore daarvan, ook interne faktore speel ‘n baie groot rol in wat ons op die oppervlakte van die vel sien. Premature veroudering is een van die resultate hiervan. KuriAmé is die ideale keuse van produkreeks  om hierdie kondisies aan te spreek en veroudering teen te werk. (Dis baie veilig om deur tieners gebruik te word.) Gereelde gebruik van KuriAmé kan binne ‘n kort tyd help om velgesondheid te verbeter en vir die toekoms voorkomend te behandel.

Vir aanlyn aankope kan jy gerus hier klik. Jy kan ook ‘n epos stuur na hello@kuriame.co.za indien jy enige navraag het.

Wonderlike Teenveroudering Velsorgreeks

Bewaar jou skoonheid op ’n natuurlike wyse met KuriAmé!

KuriAmé is ‘n wonderlike aalwyn teenveroudering velsorgreeks wat spesifiek ontwerp is om plooie te bestry wat veroorsaak word deur die fel Afrika-son.

Die KuriAmé velsorgreeks wat met die natuurlike aalwyn plant deurweef is en verryk is met merkwaardige aktiewe bestanddele is bewys om binne 28 dae uitstaande resultate te lewer en die algemene toestand van die vel te verbeter. Aktiewe bestanddele in die KuriAmé velsorgreeks vervat is klinies getoets en resultate bewys die produk is een van uitnemendheid.

Ervaar drie keer meer vel vernuwingskrag met KuriAmé!

LEES MEER

KuriAme from Kuriame on Vimeo.

Wonderlike resultate van KuriAmé